Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Centurion; Pretoria; Kempton Park; Midrand (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerstens, die word deur een van haar vriendinne geskryf, sy kan dit later verander as sy wil... Sy is 'n dierbare mens met 'n hart so goed dat dit soms nie voordelig is vir haar nie. Like die buite lewe, Fliek en lees. Nie so lief vir kosmaak, maar dalk kan jy vir haar 'n kook kursus reel wat jul saam kan doen dan ontwikkel sy dalk 'n passie daarvoor (maar moenie worry sy sal jou darem nooit laat honger lei nie!!!) Altyd bereid om mense te help, baie oregte, eerlike en lojale persoon. (syt sopas vir my ges ek moet ophou tik...so vra haar maar as jy iets wil weet!!!)

Haar Ideale Pasmaat

Ek sien my ideale maat as iemand met goeie waardes,wat ondersteunend, en geduldig is. Hy moet 'n goeie hart h en 'n liefdevolle persoon wees.Hy moet ambisie h in die lewe maar sy werk nie bo my sal stel nie.

'n Goeie sin vir humor is iets wat altyd goed te pas kom, ons moet darem saam kan lag. 'n Fun persoon om saam my tyd te spandeer en bereid is om aktiwiteite saam my aan te pak, enige iets van fliek tot kamp.

Kwaliteit tyd stel ek hoog op prys. Dit is immers my sterkste "love language".

'n Man moet kan leiding neem, MAAR moet nie dink dat 'n vrou minderwaardig as hy is nie, hy moet steeds altyd my opinie en gevoelens in ag neem in sy besluite.

In kort, wil ek net iemand nice h, iemand ordentlik! Iemand met wie mens die lewe kan deel!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Thai
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad
TV Programme:
Fliek Kanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Lees
Sport:
Draf / Hardloop; Swem
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wreld verken
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig