Beertjie1432

35 – Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is opsoek na n ware Gelowige vriend wat betroubaar is, saghartig en baie lief vir die Here.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
31 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie lojaal teenoor my vriende, altyd daar vir hulle. Gelowige vriende is skaars.
Ek is nie nuuskurig nie. Ek is net opsoek na n ware opregte betroubare vriend.
My stokperdjies is fiets ry, kamp, kanoo, vliek en natuurlik yskaats. Positief en vol loefde en wil graag dit met mense deel. Ek is 31 jaar oud en is opsoek na gelowige vriend.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet manlik, saggeaar, vredeliewend en vol lewe wees. Betroubaar en werklik lief wees vir die Here. Ons verhouding sal werk wanneer altwee eerlik is, kan kommunikeer, en enige iets met mekaar kan deel. Wat n verhouding sal vernietig is oneerlikheid.

Meer Oor Haar

Beertjie1432 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.