Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is borrelend en vriendelik en hou van lag. Lag laat my gelukkig en vrolik voel.
Ek het 'n droe sin van humor wat my familie en vriende geniet.
Ek hou van die natuur en lief vir diere. Sou 'n hele dieretuin aan hou as ek kon.
Ek geniet dit om saam met vriende en familie te kuier.
Ek is glad nie 'n 'adrenalien junkie' nie, so moet my nie vra om saam met jou die 'cobra' te ry by Ratanga Junction nie.
Ek hou van kamp, maar 'n een man tentjie met kerslig gaan nie vir my werk nie.
Ek is romanties, hou van verrassings, geniet kersligetes en die mooi dinge saam met die person in my lewe te deel.
Haar Ideale Pasmaat
Jy moet 'n goeie humorsin he en my kan laat lag.
Jy moet lekker kan gesels en nie skaam wees om jou gedagtes en gevoelens met my te deel nie.
Jy moet kan inpas by my stil en rustige vriende asook tussen my 'loud' en uitbundige vriende.
As jy lekker kan kos maak is dit 'n bonus.
Ek kyk goed na myself en verwag dieselfde van die man in my lewe. Jy hoef nie 'six pack' te he nie, maar wel goed na jouself kyk.
Jy moet van kinders en troeteldiere hou. As jy allergies is vir beide, hou maar verby.
Ek gaan uit my pad om die man in my lewe te bederf en verwag dieselfde terug. Blomme een keer in ses maande, doen dit nie vir my nie.
Wat Haar Vriende Sê
Lente01 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Lente01 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.