Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 01 Februarie 2017

Aanlyn: Vrydag

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

'n Persoon wat liefde uitstraal in beide woorde en handelinge. Ek beskryf myself as suksesvol in my beroep, ambisieus, intelligent en eerlik. Ek respekteer goeie waardes en gee om vir ander. Volgens ander is ek aantreklik en het 'n magnetiese persoonlikheid. Ek handhaaf 'n gesonde leefstyl en gym drie keer per week.

Ek glo aan die volgende gesegde: "Die liefde wat jy weggee is die enigste liefde wat behoue bly."

Maak gerus kontak vir 'n meer volledige selfbeskrywing.

Sy Ideale Pasmaat

Vriende wat my aanvaar nes ek is; wat dieselfde waardes as ek het; wat my respekteer en wie ek kan respekteer; met wie ek goed kan kommunikeer; saam met wie ek kan lag en huil; wat my inspireer; wat die beste in my na vore bring; wat besorg is oor my; wat behulpsaam en bedagsaam is; wat my mis as ek nie naby is nie; en iemand wie ek oneindig lief kan h.

Ek is besig om my vriendekring uit te brei, en soos die meeste van ons is ek ook op die uitkyk vir daardie spesiale persoon wat my lewe kan vervolmaak.

Dalk is jy die een! Wie weet!

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentre programme; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Houtwerk; Inkopies; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Liggaamsbou; Muurbal; Stap; Staptogte; Tafeltennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Vol(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die wreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde