WINTERNAG

65 – Pretoria (rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika

ek kan jou beste maat word as jy my maat wil word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 16 Augustus 2018

Verander: 01 Junie 2018

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Bul
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Pools; Portugees; Russies; Sweeds
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

dit is vir my altyd baie snaaks as mense soek wat hy verloor het .dit is verby mens moet aangaan met jou lewe.jy kan nie eers vriende maak nie .in vandag se lewe bly mense sommer saam ,dis goedkoper,kom nou jy weet dit werk nie so nie,waar is die tyd toe ons die vroue die hof gemaak het ,en jy kon nie wag om mekaar weer te sien nie. ons is besig om uitmekaar te val .ek wil vriende maak wat lief is vir my en omgee en my skakel en vir my kom kuier en as jy nie brandstof het nie ,ek sal vir jou gee.ons het verarm .ek weet daar is nog mense met waardes.ek soek julle ek het julle ook nodig en wil n vriendekring bou met ou waardes .wil jou leer ken en saam lag as jy ook lag groete

Sy Ideale Pasmaat

my ideale maat moet godvresend wees en die bybel lees,sy moet trots wees om n vrou te kan wees en saam met my alles te deel.jou lewe behoort aan jou en jy moet dit ten volle kan gebruik in die wil van god.sy moet alles met my kan deel sonder om bang te wees ek sal haar los .as jy god vertrou sal jy nie bang wees nie .jy moet onthou god het jou gekies om sy eindomte wees nie jy vir hom nie.as jy net wil vriende wees is dit ook reg kom ons praat daaroor vrede

Wat Sy Vriende S

WINTERNAG het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Fietsry; Jag; Kampering; Snoeker; Staptogte; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters