Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo ek is n metgesel op wie n dame sal trots voel.Sy sal nie afgeskeep voel.Die deure word nog vir haar oopgemaak,en ek verras haar met blomme.Ek dra haar op die hande,en deel graag alles met haar(musiek/fliek/popcorn/uiteet,boeklee s/musiek saam geniet/saam braai/saam rugby kyk,ens.).Ek geniet om met my motorfiets te ry,Cheetah-rugby te kyk,braai,valskerm-spring,lees(Deon Meyer/Volksblad),musiek(James Blunt/Lianie May,Juanita du Plessis,ens),fliek.

Sy Ideale Pasmaat

Eerlik,netjies,liefdevol,goedgemanierd,v riendelik,hardwerkend,onafhanklik.Verkie slik asb geen skoolgaande kinders.Ek gaan my nie blindstaar teen 'uierlike',maar sal verkies as jy meer na die gem./skraler kant neig.Ek respekteer 'eie tyd',maar wil graag dat ons soveel moontlik dinge saam deel.Sou verkies as jy n 'kontak-persoon' is(hande vashou,drukkies/soene waardeer).

Wat Sy Vriende SÍ

Arthur1967 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Boeke:
Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees
Sport:
Atletiek; Boks; Draf / Hardloop; Krieket; Perdry; Rugby; Skietsport; Stap; Swem; Tennis; Valskermspring; Waaghalsige sport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties