Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Jet Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die lewe is so kort en vol drama. Ek wil met iemand my lewe sluit wat net wil rustig wees maar darem nie dood nie. Ek hou van dans en hou daarvan om van tyd tot tyd met vriende te kuier. Is 'n huis hen maar is nie huis gekluister nie. Wil graag bederf word in n spa van tyd tot tyd. Mal oor die see en sal graag daar wil aftree saam met iemand wat dieselfde voel as ek. Alles draai nie net om my nie maar wat jy gee sal jy ontvang. Liefdevol en verwag ook die warmte terug. TV programme is Top Billing, Speurverhale, Opvoekundig. Hou van 'n biedjie klasiek , instrimenteel, Country, Boere, en musiek wat nie doef doef in my ore nie. Ek hou van rugby maar dit reel nie my lewe nie. Ek wil opstaan soggens met 'n lag en ontbyt eet , langs die strand gaan stap. Masseer en ontspanning sessie saam met my maat geniet. Ek wil n maat het wat vir my sal sorg finansieel en ek vir hom emosoneel. Geniet die kombuis maar is nie n huishoudster nie. My maat en ek moet alles kan deel. Nou ja daar het julle dit.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale man is iemand wat weet waar sy verantwoodelikheid is. Hy is die broodwinger en weet dat sy vrou sy bate is. As sy goed versorg is sal hy die komplimente kry. Hy moet kan leiding neem maar nie oordonder nie. Sag maar sog streng. Sy man kan staan. Beskermend kan wees. My en my kinders kan sien vir wie ons is.

Wat Haar Vriende S

pikkewyn50 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Klassiek; Nuwe Era; Volk
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Opvoedkundig; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kookkuns; Meditering; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Hang- / Skermsweef; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Mag; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol