Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 12 Februarie 2017

Aanlyn: 2 weke gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stadskern (Unspecified Suburb), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Gereelde drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal; Gereeld; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Dit is altyd lekker om ander mense te ontmoet wat dieselfde belangstellinge het. Mens weet nooit, miskien word daar 'n groot plan gemaak.

Ek werk tans diep in Afrika en is besig om twee projekte af te sluit. Die omstandighede waarin ek werk is nie maklik nie maar laat my elke dag meer dankbaar voel. Die lekkerste is om te land op Kaapstad lughawe. My volgende projek is in Oos Afrika waar ek twee weke weg en twee weke terug sal wees. Dit sal vir 'n jaar so wees en wanneer ek klaar is kan ek my voltyds toespits op my maatskappy in Suid Afrika.

Ek hou baie van die buitelewe en die lang trips na Namibia. Daar is vir my niks lekkerder as 'n lekker kamp in die bos met 'n ordentlike vuur (rooiwyn, steak en koffie) maar om dit alleen te doen is 'n bietjie eensaam. In die algemeen hou ek daarvan om nuwe plekke te verken en ek wonder altyd waar 'n pad heengaan.

Vir my is dit goed om basies te lewe maar dit moet skoon en netjies wees. Ek hou van kwaliteit en hou nie van onnodige goed nie.

Sy Ideale Pasmaat

"No strings attached", net normaal en 'n positiewe uitkyk op die lewe. Dit is belangrik om atleties te wees want wanneer ek wil gaan roei , 'n berg wil gaan klim of erens interessant wil gaan braai moet jy saam kan gaan. Daar kan ook gekamp word waar min mense heen gaan, hoe verder hoe beter. Dit is vir my belangrik om aktief en gesond te wees maar nie Iron Man dinge nie.

Ek is meestal positief en sukkel met negatiewe mens wat heeltyd kla en kritiseer. Omdat ek 'n strateeg is moet my maat my help die werklikheid inkleur. Ons moet 'n natuurlike span wees en wanneer ons nie saamstem oor iets nie, dit aanspreek sonder om emosioneel te raak.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Reggae; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Motorsport; Rugby; Tennis; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam