Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Northmead), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
33 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n optimistiese mens, sien die glas eerder half vol as half leeg. Sal altyd probeer om die goeie / positiewe in iets of iemand te sien en daarop fokus en op te bou.

Ek het 'n "natural giver" tipe persoonlikheig so ek gee gewoonlik my alles - hetsy dit vir my werk, sport, vriende of verhoudings is. Ek het 'n redelike sterk persoonlikheid so ek laat egter nie oor my loop of met my mors nie.

Ek probeer alles en almal wat my pad kruis behandel soos ek graag behandel wil word - jy kan nie uithaal wat jy nie insit nie. Ek voel ook respek is iets wat verdien word nie afgedwing of gekoop kan word nie.

Ek's 'n "plain Jane" - what you see is what you get. Ek hou nie daarvan om dinge te "sugar coat" nie. Eerlikheid en opregtheid is vir my baie belangrik.

Ek is redelik aktief / sportief. Hou nie van stil sit nie, sal veel eerder self probeer speel - nie noodwendig met groot sukses nie lol. Het onlangs begin fiets ry en geniet dit nogal, maar verkies nog om eerder net tekkies aan te trek en pad te vat...

Ek hou van kinders, kosmaak, bak en brou maar is nie groot op skottelgoed was nie lol.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat sportief is maar nie kompeterend of 'n "bad looser" nie.
Iemand wat 'n vrou soos 'n prinses kan laat voel maar darem ook sy man kan staan.
Iemand wat nie bang is om sy hande vuil te maak nie - hetsy in die "garage" of in die kombuis.

Ek soek iemand wat aan meer as net homself en sy manlike ego dink. Iemand wat gee sonder om iets terug te verwag

Iemand wat lief is vir kinders of reeds kinders het is 'n bonus

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Wild; Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Pop / Top 40
Boeke:
Fantasie; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees
Sport:
Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Muurbal; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is nie-amptelik geskei
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Daar's niks beter nie
Voorkeure & Afkeure
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol