Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie aangenaam, vriendelik, eerlik en opreg.
Ek is skaam, maar pas in by enige tipe geselskap. Ek is 'n rustige mens, en ken die plaaslewe, maar hou ook van avonture wat die adrenalien bietjie laat pomp. Ek is lief vir diere.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet liefdevol wees. Hy moet die lewe nie te ernstig opneem nie, en ons moet saam kan lag.
Hy moet eerlik wees te alle tye.
Ons moet dinge saam kan doen, maar ook op ons eie. en mekaar ondersteun in alles. Hy moet die hoof van die huis kan wees.
Hy moet 'n goeie sin van humor h.

Meer Oor Haar

Angel_eyes_949 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.