Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Edgemead), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Afrikaans. Goed om myself in my eie taal bekend te stel. Is jonk van gees en maak maklik vriende met jonger persone,...... daarom die goeie verhouding met my kinders.. Ek is baie gelukkig met wie ek is en wat ek al bereik het in my lewe. Staan nie terug vir uitdagings in my besigheid of persoonlike lewe. Gryp elke geleentheid aan. Het al menige verkeerde besluite geneem waarop ek nie trots is nie, maar het dit as geleenthede gesien om my self te verbeter en het duur skoolgelde betaal daarvoorl Ja, sou ek myself wil verander? Nee, die mens wat ek vandag is het die omstandighede in die lewe van my gemaak. Ek is spesiaal, maar daars nog baie wat ek kan leer.

Ek is n vrou met goeie waardes. Is eerlik,opreg, saggeaard, intelligent en luister graag, Netjies op myself en altyd positief. Ek kan ook sÍ dat ek romanties en passievol is. Mal oor aanraking. Ek is ook 'n ekstrovert op n sekere manier. Definitief nie die middelpunt van 'n partytjie nie. Sal graag n skoon opregte verhouding met iemand baie spesiaal wil hÍ. Luister nou mooi, ek bedoel wat ek sÍ..... jy moet regtig baie spesiaal wees en bereid wees om te aanvaar wat jy nie kan verander nie. Soos hulle sÍ, ou honde leer swaar. Hoor hier geen mens hoe goed, oulik of opreg kan of mag 'n ander persoon probeer verander nie. Ons kan almal opofferings maak en kompromieŽ aangaan. 'n Groot uitdaging ne.

Hoe sien ek myself? Hiers ek, en ek is baie eerlik net vir ingeval die foto bietjie onduidelik is. Ja , fotos kan 'n mens mislei Hier kom dit :Kort dun bruin hare groot blou oŽ kleinerige mond vol bolyf. medium heupe,lang slanke bene (glad nie atleties nie), mooi knieŽ, dun enkels en no 6 skoengrootte. My voete is goedversorg . Lang slanke hande. Naels kort met natuurlik kleur naellak. Lyk ten alle tye goed versorg. Moet sÍ is geen skoonheidskoningin. Staan net 'n bietjie stil en leer my ken. Ek weet ek is pragtig van binnie en vol vreugde. Bly jou keuse om te maak ne.!


Belangrikste van dit alles : EK IS N STORMER in murg en been.

Haar Ideale Pasmaat

Om te begin. Moet jonk van gees wees en hou van avontuur. Moet goeie waardes hÍ eerlik en opreg, bedagsaam,en nie liggeraak wees nie. Kan net 'n wins wees as hy romanties is en daarby nog 'n kontak persoon is. Hy moet lief wees vir die lewe en nie negatief of pessimisties wees nie. Moet soms daarvan hou om sommer mal dinge aan te pak. Hy moet baie openlik kan praat oor gevoelens en definitief weet waarna hy in 'n vrou soek.
Ons almal het 'n tassie uit die verlede, maar hy moet asb die tassie uitpak of sommer net in die rivier gooi. Lewe is te kort en kosbaar op ons ouderdom om nog "unfinished business" te hÍ. Kyk, dit sal altyd deel van ons verlede wees en ek respekteer dit, maar kan nie toelaat dat dit 'n verhouding doem nog voordat dit begin het nie. Wees ten alle tye baie eerlik en oop met jouself rondom waarna jy soek voor jy my soek.
Die mens wat ek soek moet lief wees vir homself en sommer baie liewer wees vir my. Ek is tog die meisie en jy die man. Ons is mos daar om lief te hÍ.
Voor ek vergeet, hy moet ook baie lief wees vir praat. Hou nie van 'n man wat niks het om te sÍ, niks het om oor te baklei nie en niks het om sommer net met my te deel nie. Dit werk nie so nie. Life is great, please tell me about it. Nou ja, so lyk en is jy dan nou op papier. Kom verras my. Ek sal selfs ook 'n paddatjie soen om 'n prins te kan ontmoet.

Quote :" Everyone can say I love you, but not everyone really means it. So believe it when you feel it and not when you hear it"

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Gruwelverhale; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Riller; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Dans; Kampering; Rugby; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Optimisties