Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
23 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Strong, independant woman....My lewens motto! Sterk woorde? Ek dink nie so nie. Ek is
'n gesondheidswerker en dus is mense my passie en ek is maw baie sosiaal, ambisieus en deur en deur 'n "mense" mens. My grootste doel in die lewe is to: "Live while I'm young"...Ek het nie kinders van my eie nie, maar as my liefde vir my paediatriese pasiente enigsins 'n indikasie is, dan reken ek ek sal dit loooove om 'n ma te wees. Ek glo in 'n gebalanseerde lewe en deel daarvan is verhoudings en daarom geniet ek sosiale verhoudings terdee!!! Ek glo elke dag is 'n geskenk en ek leef met daardie siening! Niks in my lewe word half aangepak nie! Ek geniet elke oomblik ten volle!!! Ek weet presies wie ek is en sal dit verseker vir niemand verander nie! En dit is die lank en kort van wie ek is...

Haar Ideale Pasmaat

Suksesvol, respek, ambisieus, deursettingsvermoe, sin vir humor en 'n "mense" mens. Ek glo vas mens weet nie wie jou deksel is totdat jy die persoon ontmoet nie. Verder is ek oortuig daarvan dat ons nie altyd weet wat ons wil he nie, maar ons weet verseker wat ons NIE wil he nie. Daarom stel ek nie veel vereistes nie, behalwe vir die paar eienskappe wat ek hierbo gelys het. Die ontdekking van 'n pasmaat is deel van die amazing "journey" en moet ten volle geniet word sonder enige bevooroordeelde idees of gedagtes. Enjoy the ride and make it worthwhile! Geen verhouding is 'n mors van tyd nie!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Sing
Sport:
Dans; Fietsry; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Reptiel(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Vol(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Lang hare; Mag; Naak baai; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig