Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

The small details of your lives are what really matter in a relationship. It is not the mansion, the car, property, the money in the bank. These create an environment conducive for happiness but cannot give happiness in themselves.

Ek is 'n vriendelike, liefdevolle mens wat na aan God leef en hou van die avontuur in die lewe. Geniet die buitelewe baie en kan nog die klein goedjies in die lewe raaksien en wardeer. Kommunikasie is vir my 'n belangrike faktor in enige tipe verhouding in die lewe dus hou ek van lang ure se geselsies. Ek is mal oor kinders en om mense te bederf en spesiaal te laat voel. Ek het al hard geval in die lewe en ek ken seer maar het daaruit geleer en is nou reg om die anderkant te ontmoet en net te geniet. Eks nie die jaloerse tipe nie, jy mag nog ander vriendinne he, en nee ek gee nie om as jy saam die manne wil kuier nie, en asb ek is onafhanklik so ek wil nie jou geld he nie.

So find time to be your spouse's friend and do those little things for each other that build intimacy. If you are not in a relationship now, remember this for the second (or third) time around. It's never too late.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n Christen wees wat na aan God leef en wat sterk staan vir morele waardes wat hou van mense en 'n familie man. Hy moet saam my kan lag, dinge doen en die lewe geniet (asb nie heeldag in die huis voor die televisie wil wees nie). Hy moet nog 'n sonsondergang kan waardeer want dis die kleingoedjies in die lewe wat saak maak. Hy moet baie lief wees vir kinders en my dogterjie as sy eie kan liefhe. Hy moet kan praat oor sy gevoelens en redeneer aangesien kommunikasie vir my belangrik is. Die vertroue, respek vir ander, veral vir 'n vrou en eerlikheid is belangrik. Moet hou van die buitelewe soos kamp, stap, braai, swem. Moet man wees wat hou van aanraking en ook om dit uittedeel. Dan vir bonus as jy van dans hou sal dit gaaf wees. Is dit als teveel gevra? Is daar nog ware, opregte mans daar buite?

Wat Haar Vriende S

liefdeisalles het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Musiekkanale; Sepies
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Tuinmaak
Sport:
Dans; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Kampering; Rekspring; Roei; Rotsklim; Rugby; Seil; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie