Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Johannesburg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hallo ek is sommer net 'n meisie wat hou van hard werk, myself uitdaag en dan probeer om my doelwit te bereik, as ek nie dadelik reg kom begin ek met 'n ander gedagte om die eeste te help.... so ek doen wat my hart se ``ek gee nie sommer op nie, ek glo nie daar aan nie.......dankie vir belangstelling.
Ek doen sommer alles ek is regtig nie vol nonsens nie, as ek wil dans in die reen kaalvoet dan doen ek dit. As ek die geleentheid kry help ek waar ek kan, ek sal gou inspring om iemand te help en net die glimlag is genoeg, ek sal stop as ek 'n diertjie sien wat honger is en optel kossies gee as ek het (in kar) of ek sal na die naaste winkel gaan koop en voer net daar, soms is dit nodig om verder stappe te vat, ek huil gewoonlik vreeslik, ek is maar 'n softy vir diere...
My voorkoms is baie netjies ek hou van skoon voel en lyk, lekker ruik en skoon hare baie belangrik baie belangrik.... ek is ook nie bang om my handjies vuil te maak nie, in die tuin of te werk nie, jy kan girly wees en tomboy ook ek glo so!
My vriende sal my moet beskryf soos ek is, ek gee nie voor wie ek nie is nie, ek is ek, hou van my of los dit die pla my nie veel nie, ek hinder ook niemand nie, ek is op my plek en liefdevol, ek kan kwaai wees ha ha, maar dit sal baie kos om my vies te kry, ek dink dis onnoding die lewe het soveel meer as kwaad word.....
Afrikaans musiek, Gospel, Rock, Hip-hop, alles beholwe metal. Ek waardeer musiek dit maak jou siel rustig hang af hoe ek die dag voel dan speel ek als en luister als of sommer Highveld of 94.7 FM.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet my met respek en deernis behandel, nie foute soek nie, wees lief vir my, saggeaard, deernis, romanties verras my, wees laf vol sports en beplan iets opgeweks, ons moet kan gesels nooit te stil wees en GEEN Valse mens.
Wees jouself en ons kyk hoe die lewe dit gee vir ons.xxx Dankie dat jy my 'n kans wil gee soos ek jou 'n kans wil gee.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Lank; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Branderplankry; Dans; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Ski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Dans
Afsitters:
TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde