Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Muldersdrift), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Bul
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het die lewe beleef en het heel daardeur gekom. Ek hoef nie myself te bewys nie, ek het klaar. Ek weet wie ek is en waarheen ek gaan. Ek soek nie kruk of iemand om my te red nie, ek soek maat, sielsgenoot wat sterk staan. As jy die een is, sal ek altyd links van jou staan.

Haar Ideale Pasmaat

PS: Die jong man op die foto saamt my is my seun! (Net gedink ek sal dit noem) Ek soek man wat die seer maar ook die lekker van die lewe beleef het. Iemand om op trots te wees en wie ons albei se belange op die hart dra. Sterk man wat sy eie mening het maar k bereid is om na myne te luister. Iemand wat homself mooi versorg, want ek kyk baie mooi na myself. Smeer maar die roompies, ek gee nie om nie. Behandel my soos die mooiste en slimste vrou en jy sal altyd nommer een op my lysie wees - behandel my sleg en ou maat...jy is vinniger op jou eie as wat jy ooit kon dink. As jy nog deel met issues, kontak my wanneer jy klaar met alles gedeel het. Die lewe is nie agter ons nie, maar voor ons waar dit saak maak. Ek het nie nog tyd om iemand se wonde te versorg nie want ek kyk na die hede en die toekoms. Kom ons kyk of dit werk...dit is op die ou einde van die dag al wat saak maak.

Wat Haar Vriende S

Terrence het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Wild
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Misdaad; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak