SewejaartjieSewejaartjie

Sewejaartjie

64 – Pretoria (Weavind Park), Gauteng, Suid-Afrika

Moenie vir my jok nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 06 September 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Weavind Park), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek werk. Ek 3 kinders reeds uit die huis . Oudste dogter 36, middel dogter 34 en 'n seun 32 nie getroud nie. Ek het 7 kleinkinders tussen 12 en 6 jaar oud. Ek is baie lief vir musiek en dans graag. Hou van fliek, tv kyk, Lees, naaldwerk. Lief diere en die natuur. Kan vir myself lag en geniet die lewe. My huis is belangrik en ek bederf graag die iemand wat my waardeer. Wil nie weer seer kry nie. Hou nie van kans vatters of as jy vir my jok nie. Soek iemand wat opreg en eerlik is. Wil liefde gee en ontvang. Hou van drukkies en deel graag uit. Drank misbruik grief my.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van die spreekwoordelik stil sterk tipe man. Hy moet standvastig wees. Hy moet vir hůmself kan lag en my laat lag. Ek wil voel ek is veilig by hom en dat ek beskerm sal word. Hy moet lief wees vir drukkies en liefde. Ook moet hy hou van die natuur en diere. Ek vra in 'n verhouding eerlikheid, standvastigheid, vertroue, respek en liefde.

Wat Haar Vriende SÍ

Sewejaartjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gimnastiek; Motorsport; Rugby; Staptogte; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Glutenvry; Laktose-vry; Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters