TroeteltjieTroeteltjie

Troeteltjie

57 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Enkellopende vrou wat soek na n vriend wat die lewe saam met my kan geniet.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
148cm (4' 10.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland; Bredasdorp; Caledon; Ceres; Worcester; Clanwilliam (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n Verpleegkundige en werk lang ure maar ek geniet dit. Ek is baie lief vir my honde en hulle vir my. My huistaal is Afrikaans en ek is baie lief vir Afrikaanse musiek. Ek hou ook daarvan om te gaan fliek, teater toe te gaan en kultuuropvoerings te gaan kyk.Ek is lief om langs die see te gaan stap en geniet dit ook om in my tuin te werk. My vriende beskryf my as n persoon wat altyd bereid is om vir ander te gee. As n persoon wat naief is, ietwat van n introvert. Ek kan ook glad nie jok nie. Ek het n baie sagte hart..Dis een van die redes hoekom ek in die verpleging is.Ek is redelik kort en sal myself nie beskryf as beeldskoon nie.Maar ek dink darem nie 'n man sal heeltemal weghardloop as hy my sien nie! Ek luister ander tipe musiek ook maar is nie lief vir jazz musiek nie.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlik, opreg,Liefdevol wat bereid sal wees om my te troetel en spesiaal te laat voel. Soek iemand om saam met my teater toe te gaan, kuns uitstallings te besoek,, rond te ry en natuur te geniet. My maat moet positief wees.Die lewe nog sien as n uitdaging en die pret kan sien.My maat moet voorlopig bereid wees virt n korttermyn verhouding .Die eerste afspraak moet spontaan en ongedwolwe verloop.
Nie een van ons moet voorgee nie

Wat Haar Vriende S

Troeteltjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Volk
Boeke:
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Stap; Tafeltennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde