Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (East Lynne), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Italiaans
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Italiaans; Portugees; Russies
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Medies / Tandheelkunde; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n baie groot belangstellingsveld, en is 'n student van die lewe. Ek is lief vir die bos, en het vir 12 jaar in die Kruger Wildtuin gewoon. Ek skryf , en wil graag met ander skrywers gesels. Hou van kunsvlieghengel, en het tiere gevang in die Komatirivier (dis 'n kuns, hoor - hulle spook lekker!), deur krokodilwater geloop daarvoor, en seekoeitonnels van naby bekyk. Op seekoeie afgekom ook, wat vir groot pret gesorg het! Ek dink daaraan om op my oudendom (kan jy glo...) verder te swot, miskien regte of ietsie wat 'n challenge sal wees, ek skets graag, en as ek 'n paar minute beskikbaar het, doen ek graag Mensa se 'brain workouts'.
Meeste mense sugar coat 'n profiel, maar soek eintlik net iemand om hulle klein fantasiŽtjies 'waar' te maak. Dit laat my gewoonlik giggel, want as 'n mens nie op al die ander vlakke connect nie, is die kans goed dat jy van een relationship na die volgende een dwarrel, niks werk nie, ens Mens moet connect op baie ander vlakke voor daar 'n physical connection sal wees. So as dit jou uitsluitlike oogmerk is om te dwarrel en te dartel - tydmors, jong - my tong is gewoonlik skerper as my verstand (darem nou ook nie sonder rede nie) en ek hťt 'n skelpel-skerp verstand, en jy gaan 'n struikel waar dit my aangaan. Lieg vir my, en jy het met 'n viswyf gekruis met 'n bemoerde leeuwyfie te make..... En soos jy vir seker weet as jy straks al een teŽ gekom het, dis nou een diertjie wat nie bang is nie. Vir niks. En die een wat haar teŽkom, kom gewoonlik sleg tweede. Ek kruis nie graag swaarde as 'n reŽl nie. Ek glo nou nie ek is heeltemal geskik as jy iemand sonder persoonlikheid (gewoonlik die 'saggeaard' en 'sag' en 'liefdevolle' vereiste, verkieslik 'n ja-en-amen-suster) soek nie.

Haar Ideale Pasmaat

Jy MOET..... Nee, ek sien dit nie so nie.
As jy jouself ook as 'n student sien, weet dat hoe meer jy weet, hoe minder weet jy eintlik, glo dat 'n mens uit baie fasette bestaan, of soos Shrek dit gestel het met sy 'an onion has lots of layers', ....

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; World
Boeke:
Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Meditering; Musiek Maak; Sing
Sport:
Krygskunde; Perdry; Skaak; Stap; Staptogte; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Naak baai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig