Wimpie_084

27 – Stadskern (Seepunt), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Nuut in die Kaap, en katvoet om hier nuwe vriende te maak....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stadskern (Seepunt), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Wimpie_084 het nog nie inligting verskaf nie sy ideale pasmaat.
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het verlede jaar Junie my studies klaar gemaak te Stellenbosch, sak-en-pak Kaap toe getrek om my loopbaan as verkoops konsultant te begin. Ek woon al 5maande in die Kaap, maar die stad is groot en alhoewel ek nie skaam is nie vind ek dit moeilik om nuwe vriende te maak, veraldie van die teenoorgestelde geslag. Dis nie dat ek nie met dames kan gesels of oor die wegkom nie, maar bloot die feit dat ek sukkel om iemand te vind wat sal deel in die vreugde wat ek in die lewe wardeer.

Ek is mal oor die buitelewe en geniet n draffie langs die see, bergfiets rit teen die bekende Lionshead/ Majick Forest, n goeie fliek, lekker lag, kuier saam met vriende, Mexikaanse kos en enige iets te doen met sport.

As jy meer oor my wil uitvind, maak gerus kontak.

Vriendelike groete

Sy Ideale Pasmaat

Meer Oor Hom

Wimpie_084 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.