Lifestoshort_065Lifestoshort_065

Lifestoshort_065

49 – Alberton (Brackendowns), Gauteng, Suid-Afrika

I am waiting just for u, to come sweep me off my feet :)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 11 Maart 2018

Verander: 12 Desember 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Brackendowns), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni; Boksburg; Kempton Park; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Randburg; Roodepoort; Sandton; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
151cm (4' 11.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Life is to be enjoyed, not just endured, I'd love to enjoy it with you....
I am honest, love to laugh. let's chat, I'd like to make new friends and maybe meet that special man.
I enjoy reading,going to the movies,dancing and walking my dog. Ek verkies om myself met positiewe mense te omring, ek beskou myself as n relatiewe maklike mens om oor die weg mee te kom, eks rustig en vriendelik. Get to know me, I might just surprise you.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n man met integriteit en eerlikheid iemand op wie ek kan staatmaak en vertrou, ek wil veilig voel by jou. Sarkasme en negatiewiteit is afsitters. Ek moet myself by jou kan wees en jy dieselfde by my. Ek geniet my lewe maar wil nie meer alleen wees nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Lifestoshort_065 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Reggae; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller
Belangstellings:
Lees; Pottebakkery
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Dans; Stap; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Indies; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie