Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carolina (Ermelo), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Bul
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Afrikaans; Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

N mens stap die lewe en soos ons stap leer ons dinge, ons sien foute, ons maak foute. Maar met alles wat in jou lewe gebeur tot op die punt waar jy nou is, is n leer proses sodat jy perfek sal wees vir die dag wat jy die regte man in jou lewe ontdek. Ek is n eerlike mens. Hou niks van baklei nie. Sal nie kwaad gaan slaap nie. Ek stel God bo alle dinge en 2de sal my lewenaat se plek wees. Ek hou van die buitelewe met berge en strome. Hou van kamp en visvang. Ek lewe voluit want daar mag dalk nie n more wees nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale man moet eerlik en opreg wees. Lief wees vir die natuur en ook romanties kan wees. Hy moet God ken en n verhouding met Hom he. Hy moet homself wees en nie toelaat dat mense oor hom loop nie. Hy moet my nie net s hoe hy voel nie, hy moet ook so kan optree. My bo alles stel behalwe bo God. Hy moet n toekomsplan he en nie als met geld probeer doen nie. Hy moet bereid wees om sy liefde te wys.

Wat Haar Vriende S

ans_ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Boeke:
Fiksie; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport:
Backgammon; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol