Maatjie13

50 – Stadskern (Unspecified Suburb), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Goeie, opregte en ware vriendskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stadskern (Unspecified Suburb), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Ram
Lengte:
148cm (4' 10.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waarom moet jy my leer ken? Wel, dit kan jy maar self uitvind, as jy wil. Ek is mal oor die natuur, dierelewe, familie en om net te ontspan met 'n goeie fliek en 'n lekker glasie wyn of twee.

Jonk van gees en altyd sports vir enige avontuur. Hou my besig met fotografie, kuns en kampering en probeer ten minste 2 keer 'n week gym. My dogter is die belangrikste in my lewe en indien jy nie van kinders of diere hou nie, gaan maar verby.

Ek is opreg, eerlik, vriendelik en saggeaard. Hou van lag en grappies en is 'n gewone mens mens. Hou nie van aansittering en aangeplakte vriendelikheid nie.

Indien jy kans sien om 'n naweek in kar te klim en net te ry of te gaan stap en fotos te neem en natuur te geniet, wel dan kan jy my kontak. Goeie vriendskap ontwikkel met goeie geselskap en belangstellings.

Haar Ideale Pasmaat

'n Vriend deur dik en dun. Iemand op wie mens kan vertrou en veilig by kan voel. As jy hou van die natuur, dierelewe, lag, kampering, 'n glasie wyn en lekker kuier saam familie en vriende, dan is dit perfek. Maar jy moet ook net kan ontspan en rustig wees.

Ek hou nie van kansvatters of oneerlike mense nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Maatjie13 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Pottebakkery; Skilder
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters