Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Mountain View), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie liefdevolle, uitgaande, vriendelike en ordentlike dame. Ek hou van grappe maak is altyd vriendelik, altyd positief min dinge kry my onder in die lewe, die Here is my hele lewe en sonder Hom kon ek nie wees waar ek vandag is nie, ek het ni nodig om myself te verduidelik ni en ek is ook ni 'n model nie maar ek het 'n hart van goud en baie liefde om te gee vir my gaan als oor innerlike en nie wat buite is nie. Mens moet mekaar leer ken vir wie jy in jou hart is en nie hoe jy buite lyk nie, ja ek het n paar ekstra vashou plek en ekstra liefde maar dit verander my nie wie ek binne is nie. Ek is mal oor d buite lewe, bosse, braai, swem, ontspan. My kind is ook my hele lewe dit is hoe dit moet wees. Ek is n baie reguit mens en vat nie nonsens nie, n regte boere meisie. Soos almal soek ek ook geluk en liefde en iemand wat my kan lief he vir wie ek is. Wel is jy dalk daar erens? Kom ons kyk en sien wat gebeur.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is op soek na n opregte, eerlike, ekstrovert,fun mens wat die lewe saam my en my kind geniet. Ek wil elke oomblik saam jou geniet en as jy ni by my is nie en ek dink net aan jou dan smile ek outomaties. Jy moet my in als in my lewe ondersteun en ek sal ook dieselfde doen. Ek wil net gelukkig wees en baie liefde he en dit moet waar en opreg wees, die Here moet deel v jou lewe wees want sonder Hom kan ons nie werk nie. As jy nie jou drank kan hanteer nie bly weg, as jy nie my kind gaan aanvaar nie bly dan ook weg. Almal verdien geluk en liefde en ek soek my pot se deksel.

Wat Haar Vriende S

Sanctified het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Rock
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Boogskiet; Gimnastiek; Jag; Kampering; Perdry; Roei; Skaak; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Waaghalsige sport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde