Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stadskern (De Tijger, Parow), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek's 'n man wat geselskap soek en myself weer wil begin geniet buite die werksomgewing. Ek is baie lief vir mense en 'n mens-mens, met die behoefte aan die geselskap van die ander geslag. Groot liefde vir boek lees, fliek, gholf, en kan gesels oor enige onderwerp. lief vir my wyntjie en 'n gesellige atmosfeer. Is ook by tye 'n redelike private persoon.
Sien hierdie webblad as 'n platform om meer van die teenoorgestelde geslag te leer ken, wat ookal mag lei na.
Sy Ideale Pasmaat
Die ideale kandidaat behoort 'n persoon te wees wat lekker kan gesels, 'n sin vir humor het, lief is vir fliek, boek lees, gaan stap op die strand, 'n koffietjie, ete met wyntjie kan geniet, wat 'n goeie sielsgenoot kan wees. benodig geselskap om sosiale interaksie te bewerkstellig
Wat Sy Vriende Sê
K42 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Glad |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Fliekkanale; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Gholf; Krieket; Rugby; Tennis |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |