Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad) (Marble Hall), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hi daar, ek is 'n ou met sin vir humor en kan ernstig wees. Ek het 'n gebalanseerde lewenstyl. Ek is 'n onafhanklike, selfstandinge man wat van uitdagings hou. Ek hou van avontuur, die natuur, mense, kuiers, vas dans, braais en perdry. Ek geniet sport, speel muurbal, so nou en dan bietjie gholf en bietjie tennis. Ek het sterk morele waardes. Integriteit en my geloof is vir my baie belangrik. Is 'n goeie luisteraar met baie empatie vir mense en help graag.Ek weet hoe om 'n meisie spesiaal te laat voel en haar soos 'n prinses te behandel. Ek is 'n familieman en sal graag eendag my eie familie wil he. My verhouding met die Here is die belangrikste aspek in my lewe.

Sy Ideale Pasmaat

Hi dames.

My ideale pasmaat moet 'n dame wees wat alles saam wil doen. 'N vrou wat onafhanklik en net haarself kan wees. Ons kan saam kook somtyds ook in die kombuis! Vir jou koop ek blomme tot my geld opraak!

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Romanse; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Skilder
Sport:
Branderplankry; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gholf; Kampering; Muurbal; Perdry; Snoeker; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Vlugbal; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig; Optimisties