Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek (Tsumeb), NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 73
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n vrou, soekend na geluk en vrede. Ek glo my Skepper het dit so bedoel daarom is ek bereid om my hart beskikbaar te stel vir iemand wat dit wil neem. Dit is per slot van sake waarop dit neerkom. Ek kyk(as christen) goed na myself en glo aan die belangrikheid om juis as afgetrede persoon myself so hoog as moontlik te lig, my liggaam (en siel)op te pas , om my vrouwees binne konteks van my christenskap uit te leef. Al die mooi in die lewe het eers waarde wanneer dit gedeel word. Saam lag, saam leef, saam wees, die lewe is bestem om saam geleef te word. Daarom doen ek moeite om gesond te leef, my liggaam in stand te hou om daarom dit wat gebied word met ope arms te neem.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet n christen, onafhanklik , selfversorgend en met liefde gevul wees. Iemannd wat bereid is om ekstra myle te stap, wat bereid is om n heer te wees, wat bereid is om n ware maat en sielsgenoot te wees.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Haarstyl:
Medium; Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Programme:
Dramas; Fliek Kanale; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig