Weskuspop

47 – Suidelike Voorstede (Plumstead), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Lief vir die Platteland, see, berge en WINGERD!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Plumstead), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n spontane persoon wat hou daarvan om tussen vriende te wees. Ek is baie reguit maar wanneer ek gee, gee ek ALLES, my hart en my siel. Ek het grootgeraak in 'n baie liefde volle huishouding en beoog om dit voort te dra in my verhouding. Die siel van my hart sit in my oe, my gesigsuitdrukking se alles, so niks hidden agendas is op my lys nie. Ek is georganiseerd en deeglik in my werk en verhoudings en travel nogal baie in die tipe werk wat ek doen so ek hou daarvan om iets te beplan. Ek het baie om te bied in die lewe en jy sal nooit n 'dull moment' he as ek in jou lewe is nie. Ek het 'n baie spontane persoonlikheid en mense voel baie gemaklik in my geselsskap.
Ek hou van braai, buitemuurse aktiwiteite en om musiek shows en feeste by te woon saam met vriende. Dit is ok om single te wees, maar ek dink dit is nou tyd dat ek dit deel met iemand spesiaal.

Haar Ideale Pasmaat

Ek het in 'n baie liefdevolle huis grootgeraak, en liefde bepaal alles in my lewe, as daar nie liefde is nie, is daar niks. Ek draai nie doekies om nie, dit is of wit of swart, ek leef nie in 'n grysarea nie. Ek soek iemand wat sosiaal is en hou van tussen mense wees, maar wat my beste vriend moet wees en alles met my kan deel. Ek hou van n hardwerkende man, want ek self het 'n goeie werk en is trots daarop. Ek wil graag trots wees op my vriend en daarom soek ek nie 'hidden agendas' nie want ek het GEEN. My oe is my siel en alles is uitgespreek op my gesig. Ek soek 'n vriend wat in enige situasie kan aanpas en wat hom nie hoer ag as 'n ander persoon nie, maar tog integriteit moet he en weet wat reg is en wat verkeerd is. Ek is nie perfek nie en ek glo nie aan perfekte pasmaats nie, maar ek glo aan beste vriende en LIEFDE! Dit maak op vir alles wat verkeerd mag loop. Die persoon moet ook 'n goeie sin vir humor he, want met my aan jou sy sal jy heeldag lag. Ek hou van iemand wat 'n raakvatter is en sy hande moet vir niks terugstaan nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Klassiek; Pop / Top 40
Boeke:
Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Musiek Kanale; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak
Sport:
Dans; Fietsry; Kampering; Rugby; Stap; Tafeltennis; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig