Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Effens Grys; Grys; Wit; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Soek baie liefde en respek, is baie hardwerkend, hou van onthaal, die buite lewe waar daar water is. Is baie lief vir kinders( met goeie maniere). Is n besigheids vrou. is baie, baie reguit . verdra geen leuens en loop n reguit pad en geniet alles wat ek doen. ASB. Die man of vriend wat belang stel moet asb nie geel tande he nie want geen vrou kan so n mond soen nie.

Ek is lief vir motorfietse. kan self ry.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet my respekteer en baie lief he bo ander vroue. moet hom kan vertrou sonder om hom op te pas. Hy moet baie kan reis en vakansie kan hou en ek moet nie daarvoor betaal nie. Hy moet lief wees vir mense en maklik kan saam kuier. ek moet trots kan wees op hom en sy voorkoms. Hy moet van die nuwe modes hou en nie outyds wees nie met alles,soos musiek en klere, rekenaars.motors, huise.ens. Hy moet kan vleis braai. hy moet als saam met my wil doen en dit geniet.
Baie belangrik asb. Hy moet asb mooi tande he, ek hou nie van geel tande, dit kan vals tande ook wees maar goed versorg, want geen mens kan iemand soen met geel tande.

Ek is baie lief vir motorfiets ry. maar verkies om self te ry.

En ek is 'n Afrikanse boeremeisie en vry nie in Engels nie.

Wat Haar Vriende S

ENA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Jag; Kampering; Motorsport; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde