BaDBoY72BaDBoY72

BaDBoY72

46 – Witbank (Ext 41), Mpumalanga, Suid-Afrika

nET EkKe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Witbank (Ext 41), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Witbank (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Old school- liefde vol daar by gese ek mors nie en wil ook nie mee gemors word nie, maak die motor se deur oop vir jou -staan by my maat deur storems en sal my arms om jou vou so dat jy weet en kan voel jy is veilig.

is jy reg vir die een want as jy is en doen - hell ja- so trek uit en haal al die vansie goedtjie af want;

Buitelig kamp,swem in damme, slaap in tente/slaapsakke en sien kans vir nog baie,baie meer.
Bring die kids saam ne.

Asb ek is nie opsoek na n sling of rebound nie nog minder geld jagters - dit wat ek offer is opreg en kom uit my hart uit - moet for keeps wees deur dik en din.

Het al reeds genoeg trappe af getrap en genoeg seer gekry. ek is bitter stout maar op n semisoet mannier dit is waarom ek n BaDBoY is nou nie daai soort nie maar jy sal weet en verstaan en as ju doen kan jy dalk net die een wees.

Kom aan geniet en wees n sports saam - los die geld ding hell, wat koop jy- geluk, liefde of sal jy eerder elke oomlik wat saam geniet kan word en vir altyd deel van ons sal wees. Wys my asb wat het jy gekoop en ek sal jou wys hoe groot en wonderlik is my geluk sonder einde en wil dit graag deel met my fairy tale Liefde en romans.

SOU jy terug kyk en verveeld voel wel raai wat jy het jou geld /tyd gemors maar as jy kan terug kyk en jy kry daardie smile al is dit hoe klei en n warm gevoel -dan was dit alles die moeite werd.

Dankie vir jou tyd en mag jy n great dag he en geseend wees.


Groete C xXx

Sy Ideale Pasmaat

Jou grond staan saam my en alles in die lewe geniet weet waaroor die lewe gaan en dan sonder ophou bou aan ons verhouding.

KEN VAN SEER KRY, nie weer daai pad wil stap nie getrou en my beste vriendin wees tot die einde toe.

N boek se Cover sÍ baie maar se nie alles nie, dit is die inhou wat die detail gee en SAak maak.

Wat Sy Vriende SÍ

BaDBoY72 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Laf; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
Misdaad; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Skietsport; Stoei
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 7 dae per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Prikkels:
Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters