Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heilbron, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Frans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n alleenloper bly op n plaas wil iets anders doen. Ek hou van my sport, rugby/ Krieket, buitelewe, tans stel ek net belang om nuwe vriende te maak, geen ernstige verhoudings nie ,Wil graag die jaar iewers heen toer, 4x4 alles wat ontspannend en opwindend is, is 32 jaar in toerisme bedryf eie maatskappy nou wil ek ontspan, ek lees graag wil altyd op hoogte van sake wees,bang ek mis iets, baie lief vir diere, Die berge en die see doen dit vir my, lief vir musiek, al die oldies, Nazareth, Fleetwoodmac, The Eagles, Shaun Phillips en vele meer ...................

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n avontuurlustige persoon wat nie net by die huis wil sit die heeldag nie, iemand met oemf, hy moet trots wees op homself en na homself kyk. Hy moet van die buitelug hou, uitstappies, sport, diere, hy moet ook nie beheer word deur die tv se "remote" nie dan skakel ek jou gou af.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Buierig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Boeke:
Topverkopers
TV Programme:
Sport
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Pottebakkery; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Boogskiet; Branderplankry; Driekamp; Fietsry; Gholf; Jag; Krieket; Motorsport; Muurbal; Polo; Rekspring; Rugby; Skaak; Skietsport; Sneeuplankry; Snoeker; Sokker; Swem; Uiterste sportsoorte; Visvang; Volkyk; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Vol(s); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig