Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Uitenhage), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n volbloed Afrika(ner) girl met murg in my pype en heuning in my bloed. Lag maklik en praat wanneer nodig. Stel vriendskap eerste, maar is nie blind vir 'n bargain. Kyk eers die scene uit voor ek foto's laai. Lief my kinders, die see en buitelewe. Verder is ek voorstedelik en gewoon. Hou van mans wat goeie geselskap is, sober en ordentlik is, dog so nou en dan die lewe 'n go gee.

Haar Ideale Pasmaat

gemaklik ordentlik gelukkig ..... nou is ek veronderstel om die 20 woorde op te gebruik but less is more en eks nie lus om te veel uit my duim te suig nie

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Reggae; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Godsdienstig; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Lees; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig