Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Scottburgh (Mtwalume), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n rustige persoon met n opgeruimde persoonlikheid , ek is lief vir toer en kosmaak en bak en brou , musiek en kyk van dvds , en doen baie graag naaldwerk.

Ek is lief om by die see te sit en op die strand te loop. Hou van uiteet , hou van shopping , en van braaivleis , die buitelewe en kamp, ek pas maklik aan. Ek is baie lief vir dans en kersligetes.

My vriende se ek het n baie goeie persoonlikheid en maak grappe saam die manne , en kan ook n grap vat, hulle dink my kos is uit die boeke uit en ook my bak en brou, ons kuier gereeld saam en braai.


Hou van country , pop , klassieke , eintlik alle musiek.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet hou van sport en dans en musiek en van die buitelewe , moet kan lekker gesels en romanties wees , ek is nie baie vol femies nie ,maar moet darem goeie sin vir humor , en oordentlik wees .

Wat Haar Vriende S

patat60 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

patat60 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.