Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London (Beacon Bay), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Im tired of kissing frogs, I know what I want , Im looking for my prince, who will treat me like a princess. Ek wil jou nie afskrik met my lysie nie, maar al wat ek vra is respek,getrouheid,eerlikheid. n plat op die aarde mens wat my vir n slag goed sal laat voel.Ek is jonk van gees , hou van nuwe dinge uitprobeer, is nie n bobaas kok nie , haat stryk... maar ek probeer.Ek is selfstandig met n goeie kop op my skouers,n beroeps vrou , netjies , organiseerd en werk hard.Ek hou van lag , is baie lief vir my familie en vriende, .... en as jy meer wil weet , vra net ...
Ek wil net gelukkig wees en dit met iemand deel. Ek het baie liefde om te gee.Behandel my soos n prinses en ek sal jou soos n koning laat voel.Kommunikasie is vir my baie belangrik.Seduce my mind and you may have my body,find my soul and Im yours forever.
Ek is lief vir my God en sy skepping. Dis belangrik dat HY in n verhouding teenwoordig is. Ek weet wat ek wil he , laat ons nie soos die engelse se "beat around the bush nie " --- as daar nie n spark is nie, is daar nie, en ons moet aanbeweeg...As jy n player is, gaan kry vir jou n ander speelmaatjie , ek gaan nie my tydmors nie.. ek is te kosbaar vir dit, n keeper, Leer ken my en jy sal sien wat ek bedoel. Die keuse is joune...
oja, ek is al gese ek het mooi bene en ek soen baie lekker ..heheheh
my familie is van die Vrystaat, so ek hunker terug na waar my bloed is.

Haar Ideale Pasmaat

Is daar nog eerbare,opregte MANS ( nie muise) daarbuite? Iemand wat die kar se deur nog oopmaak , iemand wat saam jou op die bed tot 2 uur wil gesels en nie net dink om jou klere van jou lyf te wil afruk nie... Moenie my verkeerd verstaan nie , ek is n baie passievolle mens en ek verwag dat my man ook so moet wees, maar daar is n tyd en plek vir alles. Ek bly steeds n dame, en verwag respek van my man.As jy wil vuilpraat en siek wees, gaan asb verby. Maar wees eerlik daaroor.Ek weet ons almal is volwasse mense hier, seks , liefde maak , wat jy dit ookal wil noem, is tussen 2 mense wat mekaar liefhet en dis hoe ek dit sien. Ek kan stout wees , maar ek bly getrou, ek verwag dieselfde van jou!Ek hou van n man met n goeie humorsin , ek hou van lag en nuwe dinge uit te probeer. Die lewe is te kort .. Ek weet ons eva geslag is soms onverstaanbaar , maar net soos jy wat in jou grot gaan kruip, het ons ook ons "af" dae. Ek verwag begrip en ondersteuning van jou.Ek soek n man wat eers my voete of nek sal masseer voor hy n steak op n bord soek. Ek is nie jou slaaf nie,so as jy agter jouself kan skoonmaak en die tolietrol kan vervang, kan help met skottelgoed en doeke omruil( as ons kinders het) , dan laat ons gesels.Ek haat selfsugtigheid en arrogansie.Ek hou van netheid en ambisie in n man, vat beheer en veg vir n goeie ding- en dis nou ek - n keeper...
Profess
Provide
Protect
behoort deel van jou "upbringing " te wees. Goeie waardes en beginsels. En saam moet ons n span kan wees.
...ek hou n spasie vir jou in my hart!!!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af)
Haarstyl:
Kort; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fiksie; Romanse; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kookkuns; Rondspeel op die Internet
Sport:
Dans; Fietsry; Gimnastiek; Krieket; Muurbal; Rugby; Ski; Snorkelduik; Swem; Tennis; Valskermspring; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Visse
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde