Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (pellissier), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Ram
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek's ek doodgewone persoon wat by enige mens kan aanpas. Ek kan ure lank gesels oor als. Ek hou baie van diere en die natuurskoon en die see. Ek sal "n ekstra myl stap vir die liede in my lewe en hom so bederf en waardeer. My besluite is gegrond op God en as jy nie God se liefde in jou lewe ervaar nie mis jy baie, ek is deur goeie en slegte tye en ken albei kante van die lewe. Ek hou baie van rugby en om na ander sport te kyk. Ek lewe voluit en hou van uitdagings. Mans wat baie opreg, eerlik en weet hoe om "n vrou te waardeer kan my kontak. Ek hou daarvan om by die huis te wees en hou ook daarvan om uit te gaan. Ek het tonne liefde om te gee vir die liefde van my lewe. Die mans persoon wat dalk sou belangstel moet langer as ek wees en kan rook maar asb, as jy drank misbruik bly weg asb. Die man van my drome moet weet wat hy wil he in die lewe en nie moodswings he nie. Ek soek geluk en liefde en die man in my lewe moet onafhanklik wees finansieel. Eks lief vir enige tipe musiek. Ek is "n saggeaarde persoon en baie liefdevol en reguit. Ek kan nie leuns en onegte mense verdra nie. Ek hou daarvan om met familie te kuier en is lief vir kinders. Ek het drie kinders wat alreeds uit die huis uit is en hulle is my lewe. So mans as julle kans sien vir my kontak my gerus jy sal nie spyt wees nie.

Haar Ideale Pasmaat

Moet nie drank misbruik nie asb. Moet baie liefdevol, atvontuurlustig wees, onafhanklik wees, aantreklik, en nie oorgewig nie. Moet eerlik en opreg wees. Moet weet hoe om "n vrou te waardeer en te bedref. Moet weet wat hy wil he ini lewe en moet goeie werk he en inkomste. Moet kan dans en uitgaan met tye en moet ook "n Christen wees. Moet nog romanties ook wees. Moet hou van diere, see en natuurskoon. Moet my aanvaar soos ek is en my nie probeer verander nie. Nie lus vir iemand wat "n papbroek is nie en self kan besluite neem nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
'n Leer motorfietsbaadjie
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Swaar Metaal
Boeke:
Gruwelverhale
TV Programme:
Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Inkopies
Sport:
Kampering
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig