Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley (PORT ALFRED), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drink Gewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hou van opregtheid ,eerlikheid en volwaardige respek.
Ek is n gelukkige mens met n uitsonderlike passie vir die Natuur en wat dit bied.
Lief vir kinders ook maklik aanpasbaar by ander omstandighede .
Baie groot liefde vir fliek ,en sekere T V programme .
Sal die persoon in my lewe tot die afgrond toe bederf .

Sy Ideale Pasmaat

Net haarself WEES !!!!!!!!!!
Alle mooi dinge in die lewe waardeer ,
En
Moet liefdevol ,lojaal , opreg en betroubaar wees,
En
Ondersteunende faktor wees in my beroep.
En
Hou van diere .
En
Lief wees vir die natuur en alles wat dit bied.
En
hou van nuwe uitdagings

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Liggaamshare:
Gemiddeld
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor
Ontspanning & Vermaak
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Reis
Belangstellings:
Fotografie
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters