Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Derby), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Het nie horskool voltooi nie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 22
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n boerseun wat baie lief is vir die buitelewe. Ek hou van die natuurskoon en vang graag vis. Hou baie daarvan om te jag. Skiet veral vlakvarke.
Sal graag n meisie wil bederf met verassings. Hou van fliek en dvds kyk. Is baie lief vir braai saam met vriende of familie. Familie is vir my belangrik. Ek is n uitgesproke christen en het hoe waardes. Is baie eerlik vertrou mense maklik. Hou van opregtheid. Ek is n persoon met min woorde maar luister graag. Sal daarvan hou om n vriendin te he wat lekker kan gesels. Ek is alleen saam met my ouers op die plaas en sal graag iemand wil ontmoet sodat ons lekker kan kuier.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet vriendelik en bedagsaam wees. Moet innemende geaardheid he. Moet voldoen aan hoe waardes. Sy moet haar christenskap kan uitleef. Sy moet lief wees vir die natuur en buitelewe. Saam met my my stokperdjies kan geniet assok daarvan hou om te fliek en dvds te kyk. Sy moet op haar uiterlike baie netjies wees. Sy moet my kan ondersteun en dan ook lief wees vir drukkies. Sy moet lekker kan gesels. Sy moet by my familie inpas.

Meer Oor Hom

goodstuff moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.