Fin35

41 – Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika

Looking for like-minded people

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Ooste), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Ram
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ander
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wel, ek is professionele persoon wat hard werk en hard speel. Ek spandeer my vrye tyd saam met my 2 kinders, op my motorfiets of sommer net iewers buite die stad. Ek reis gereeld en verkies om net rustig te wees by die huis of familie en vriende. Ek kom met alle tipe mense oor die weg en is redelik maklik om mee oor die weg te kom. Ek geniet 'n goeie debat oor interesante onderwerpe, ek het 'n baie goeie algemene kennis. Soos meeste mans is ek mal oor enige ding met 'n enjin, maar nie te groot op die sport kyk nie, ek verkies eerder 'n goeie fliek. Ek is iemand wat hou van die beter dinge in die lewe, maar is ewe gemaklik om te kamp vir 'n paar dae sonder enige luukshede. Ek dink is ek maar net 'n gewone man, met goeie waardes en 'n pasie vir die lewe!

Sy Ideale Pasmaat

Wel, ek is opsoek na iemand: wat kan lag, wat kan liefhe, wat op haar eie 2 bene kan staan, maar tog bystand nodig het, iemand wat hard werk, wat kan gesels, wat wil reis, 'n ander vrou se kinders kan liefhe, iemand wat dit nou en dan sonder die luukshede kan klaar kom in Botswana, iemand wat gewoond is ook aan die beter dinge in die lewe, iemand wat ek na 'n braai kan vat, maar ook iemand wat ek na 'n formele aandete in Parys (ja Frankryk) toe kan vat, iemand wat wil uitkom, maar ook net rustig by die huis wil wees, iemand om mee oud te word!

Wat Sy Vriende SÍ

Fin35 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Glad
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Toewyding
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Ek haat dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Motorsport; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Eerlikheid:
Baie