Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Taupo, Waikato, Nieu-Seeland | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Duits | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
PhD / Nadoktorale | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Dit is nou moeilik.... eerlik, opreg, vriendelik, behulpsaam, grootse genot in my lewe is om ander te help, by te staan.
Ek werk 40H per week, sluit in naweke en na-uurse skofte, ek geniet musiek, speel skaak, lekker eet is altyd lekker, en gesels oor enige iets en alles, sommer tot die son opkom!
Mal oor motorfiets ry...lief vir uitkamp in die bos, om 'n lekker kampvuur...maar net so tuis in weelde (wie sou dit kon raai ;)
As jy wil gesels...stuur 'n boodskap, sien ut na die kennis maak.
Sy Ideale Pasmaat
Jy moet goed kan kommunikeer, vriendelik wees, mooi van binne, eerlik en opreg. Bereid wees om 'n foto te verskaf nadat ons 'n rukkie gesels het.
Wat Sy Vriende Sê
Shiloh101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Goud |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Komedie / Sitkom; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Bergfiets; Gholf; Krieket; Skaak; Sokker; Tennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |