Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg (Melkbosstrand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Arbeid / Konstruksie; Regte; Afgetree; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek loop op my eie, maar goeie geselskap is soos 'n goeie wyn. Ek is mal oor die natuur, verkies kamp bo hotel. Kan 'n vuur aansteek, kan braai, maar sal dit geniet om iemand anders dit te laat doen. Ek verkies tuinwerk bo dans, en lees bo "party". Wil graag een of ander tyd in Botswana gaan rondry en sal geselskap geniet. Ek is 'n introvert en waardeer stiltes.

Haar Ideale Pasmaat

Genoeg selfvertroue, slim, weet wanneer om stil te bly. Lief wees vir diere, nie te veel bagasie saamdra nie. Vir homself kan lag en my laat lag. Verstaan wanneer die week te lank was, nie jaloers wees nie

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Matigheid; Selfbeheersing
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pienk
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Kitskos; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Punk; Rock; Swaar Metaal
Boeke:
Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Kultus Klassieke; Misterie; Riller
Belangstellings:
Breiwerk; Kaartspeletjies; Lees; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Boks; Branderplankry; Gholf; Motorsport; Polo; Ski; Skubaduik; Snorkelduik; Stoei; Swem; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek hou van diere
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Sensasie soeker
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naak baai
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters