Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Citrusdal, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Frans; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
22 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
189cm (6' 2.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Indies; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans; Italiaans
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n finalejaar student wat nie BA manvang geswot het nie. Dit is hoekom ek nou op hierdie dating site is.
Ja, sorry ek kon nie aan 'n beter opskrif dink nie.

Ek soek mense wat nie heeldag by die huis sit nie, wat fun goed doen soos hiking, surfing en gaan kamp. Wat nie heeldag voor die TV sit en worry oor Kate se goed nie.

My vriende hou van my humor maar ek kan dit ongelukkig nie van almal s nie. Ek is eintlik 'n baie ernstige persoon.

Ek hou van baie soorte musiek: Muse, Tuks-fm, Bach, Vivaldi, Flip-a-coin, Leonard Cohen en Afrikaanse treffers.

As jy iets vir my te s het... s dit net!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet hou van die buitelewe en moet ten minste een hobby h of 'n passie he vir iets. En hy moet respek h vir vrouens.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Naef
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Goedhartigheid; Selibaat; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografie; Fantasie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Branderplankry; Fietsry; Kampering; Stap; Staptogte; Tafeltennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Sarkasme
Afsitters:
Erotika; Lang hare; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie