Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Stil, regverdig, baie besig, buitelug, eerlik, baie reguit, kreatief, kunstig, logies, lief vir sport, see lewe, bosveld, natuur, rondry, diere, liefdevol, hardwerkend ... nie noodwendig in prioriteitsorde ...

Verpes lui en oneerlikheid. Baie lief vir diere, maar deel nie my bed met hulle nie!

Reguit eerder dan diplomaties.

Sy Ideale Pasmaat

Liefdevol, eerlik, opreg, deelnemend, initiatief, lief vir buitelewe / plaaslewe / natuur / see / bosveld / kamp / en my ...

Hardwerkend, ondernemend en kreatief, selfstandig,

"Sag op die oog"

Nie bang om saam met my die bospaaie te vat of die boot se boeg deur die golwe te druk ... Dis lekker om dinge saam te doen.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Gholf; Kampering; Krieket; Perdry; Snorkelduik; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig