Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Heuwelsig), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Ram
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Ryk

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiaal
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

die lewe is te kort om alleen te wees. as jy die regte man is, skryf vir my. my hart en hande staan vir niks verkeerd nie. ek hou van tennis, gholf, rolbal, en stap. ek het 3 seuns grootgemaak en hulle is uit die huis uit.ek is vry om te trek waarheen ek wil. ek benodig net die regte man in my lewe. ek hou van die plaaslewe en sal 'n boer in my lewe verwelkom.

Haar Ideale Pasmaat

ek soek 'n lewensmaat verkieslik 'n boer met 'n positiewe lewensuitkyk en standvastigheid, hy moet ook hou van uiteet, fliek, vakansiehou, dans, want ek is mal oor dans, of sommer net rustig kan wees by die huis saam met my.sy hart moet eerlik en lojaal wees. skryf vir my as jy die een is, as jy hou van lekker eet, want ek is 'n voorslag in die kombuis. ek is ook liefdevol en soek 'n ewe liefdevolle man, die lewe is te kort vir alleen wees en probleme.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Hoop; Sensualiteit
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Grieks; Indies; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak
Sport:
Dans; Gholf; Muurbal; Pluimbal; Skaak; Snoeker; Tafeltennis; Tennis; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Visse
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties; Opgewonde