Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wat s mens nou eintlik oor jouself? Ek dink dit is belangrik dat mense hulle eie besluite neem, as jy van my hou fine, as jy nie van my hou nie ook fine. Ek hou van dans, musiek, gesels die natuur ag en alles wat lekker en vrolik is in die lewe. Ek soek vriende om mee te gesels. Nie lus vir komplikasies en drama nie, het 'n leeftyd daarvan gehaad. Ek het twee kidz wat my baaie besig hou, en 'n permanente deel van my lewe is. Hier gaat ons, kom ons kyk wat gebeur!

Haar Ideale Pasmaat

Ek is nie huidiglik opsoek na 'n lewens maat nie, ook nie regtig 'n vaste verhouding nie ... kan dit nie stop as dit wel gebeur nie. Ek is op soek na iemand wat 'n lus het vir die lewe. Iemand wat hou van bedrywig wees as dit moet en ook weet wanner die tyd kom om net te 'chill'. Iemand wat sal luister as ek iets s en iemand na wie ek kan luister. Iemand om dinge mee te deel .... Maaikies!

Wat Haar Vriende S

eiwei1975 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Meer Leefstyl
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters