Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Horskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het goeie sin vir humor en is baie opreg.Ek hou van mense en veral mense wat hulle self nie kan help nie.Ek hou ook daarvan om
in die buite lewe te wees en hou van uitdagende dinge.Ek is goeie luisteraar en praat dinge uit as daar ' n probleem is.Ek is 'n kontak persoon en wys my omgee deur dit.Ek hou daarvan om kos te maak en speel ook graag die kitaar.Daar is tye wat ek daarvan hou om stil te wees voor die Here en sy wil in my lewe te he.Ek is ook persoon wat my woord by daad hou.Ek sien nie neer op ander nie en ek is mal daaroor om ander te bedien en weet dit is een van my sterk punte.Ek sal altyd oop kaarte speel en mense wat waar hulle met my staan.

Haar Ideale Pasmaat

Vader God moet sy eerste liefde wees en hy moet my as vriend met liefde en respek hanteer.Hy moet liefdevol wees en goeie sin vir humor.

Meer Oor Haar

susan_145 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.