Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Wit; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Sjinees; Duits; Engels; Frans; Grieks; Nederlands; Japannees
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Sosiaal; Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n opregte, vriendelike en eerlike persoon wat christelike waardes het en altyd die persoon is wat ander op staat kan maak. Ek gun ander hul eie belange en tydverdrywe en is gemaklik met myself sowel as enige ander persoon wat ek nou net ontmoet het. Ek maak maklik vriende en glo aan rustigheid en vrede. Mense vind my maklik om oor die weg te kom omdat ek sonder geite is en nie oordeel nie. Plat op die aarde maar nie "common" nie. Ek is tipies vrou, fyn en klein gebou maar skrik nie om my hande vuil te maak nie en het het al self sement en graaf gebruik. Hou daarvan om meisie dinge te doen maar sal ook gaan rondploeter in die modder en op quadbike ry. NET NIE Bungy nie asb!!! Ek glo daaraan om altyd myself in iemand anders se skoene te plaas. Ek sal eerder iets vir ander doen voor ek dit vir myself doen. Ek hou van lag!!! My lekkerste tye wat ek kan deurbring is saam met my seun en my familie maar ek begin nou eensaam voel. Ek wil graag iemand ontmoet waarmee ek my alles kan deel. My diepste wese kan ontbloot en veilig voel om dit te doen. MAW ek wil net he die persoon moet my onvoorwaardelik liefhe en ek vir hom. Behandel my soos 'n vrou en ek sal jou soos 'n man laat voel.

Haar Ideale Pasmaat

Die persoon moet 'n goeie sin vir humor he. Romanties wees en opreg. Moet van die natuur hou. Bewondering vir die oudtyse waardes maar tog ook ons morderne tyd waarin ons lewe kan kombineer. Hou van fliek, DVDs en gaming. Wees plat op die aarde maar trots. Netjies en skoon op homself sowel as sy omgewing. Respek vir ander en God vresend. Finansieel onafhanklik wees. Betroubaar en liefdevol. Handyman indien nodig. Hy moet daarvan hou om saam met my kos en tuin te maak . My ideale man moet besluite kan neem in 'n krisis situasie en my ondersteun sowel as lei omdat ek dieselfde vir hom sal doen. Ek soek my sielsgenoot wat my hele wese kan vul en ek syne. Hy moet lief wees vir kinders en mense. Ek moet die middelpunt in sy lewe wees sowel as hy myne maar nie versmorend nie. Hy moet ook sy eie belangstellings he want niemand is dieselfde nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Kort; Wild
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Grieks; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai; ViŽtnamees
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal; Volk
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Dans; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Perdry; Skaak; Skubaduik; Sneeuplankry; Stoei; Swem; Uiterste sportsoorte; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Diabetiese; Suikervry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Naak baai
Afsitters:
Selfgeldend; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol