Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni; Boksburg; Kempton Park; Bedfordview; Edenvale; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hoe sal ek myself kan beskryf? As ek myself as 'n dier moes beskryf sou ek sÍ ek is 'n Jack Russell. Daar is net teveel lewe en liefde en soeke na opwinding en nuwe dinge in my, dat ek soms teveel op een slag afbyt.. Die lewe is daar om gelewe te word. Alles tot op die uiterstes te geniet. Ek is 'n Christen, en nie skaam om dit te sÍ. Ek is ook 'n Boer, en nog minder bang om dit te sÍ. Waardes. Selfrespek. Eie trots. Liefde. Vrede. Empatie. Vrolik en laf... Maar ek het soos almal, maar ook 'n slegte kant, en daai kant is net tesien wanneer onreg teenoor kinders en diere gepleeg word.

En as die week te erg was, dan kan ek ook neerplons op daai rusbank, en net lekker "chill". My honde gaan natuurlik oral saam my, ek sal twee keer dink voor ek hul by die huis los. Daar is gevalle waar mens nie anders kan as om hul by die huis te los... Maar as hul welkom is, ry hul oral saam :-)

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n MAN wees. Hy moet staan vir dit waarin hy glo, al staan hy alleen. Hy moet 'n bok vir sports wees. Nie bang vir uitdagings. Nie in 'n hoekkie gaan sit as die lewe hom 'n knou gee. Hy moet lief wees vir diere. Hy MOET my honde aanvaar. Hy moet 'integriteit hÍ, en baie. O genade, asseblief net nie Liberaal nie.

Hy moet nie 10+ jaar my senior wees nie.

As daar nie 'n foto is nie, gaan ek nie op die boodskap reageer nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Lilly29 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Medium; Lank
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; Rock; Swaar Metaal; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Skilder
Sport:
Aërobiese oefeninge; Boogskiet; Dans; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Perdry; Rotsklim; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters