GALAXYGALAXY

GALAXY

42 – Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika

A gem cannot be polished without friction...nor can man be perfected without trail...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Ram
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Enige plek in die Wreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
24 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige; Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vir my is daar drie goed wat belangrik is in n gesonde verhouding..ok..eintlik vier..maar kom ek se van die driehoek..die drie goed is eerlikheid,vertroue en respek..die drie bene van die driehoek..dan die vierde een is n groot hart in die middel..joune en myne...vorm een groot hart..die hart is die kern wat als aan mekaar hou..die liefde...en ek glo as die liefde gaan dan gaan alles..of as vertroue of enige van die ander bene val..kan dit nie terug gesit word nie...vertroue eerlikheid en respek kan nie terug gewen word as dit verbreek is..dis wat ek glo..

Sy Ideale Pasmaat

Ok..n vrou ontmoet my en raak verlief op my soos ek is..sy moet my nie probeer verander nie..moet my kan vertrou en in my glo..ek hou van mooi voetjies..dit turn my on..en sy moet darm vir my vra hoe was my dag..my kom soentjies gee..drukkies..wys sys lief vir my..sy moet altyd als saam my doen..aan my hang..my cuddle..ek hou van aanraaking..of ek sal daarvan hou..en dan..die hart..sy moet m pragtige sagte hart he..sy moet lief wees vir my onvoorwaardelik..en ek sal berge skuif vir haar..my aanvaar soos ek is..en ek dra haar soos n princess op my hande..eks baie romanties..ek sal kerse aansteek en roosblare op die bed en in die bad gooi..briefies skryf en orals wegsteek..wat haar na die volgende briefie lei..tot sy uituindelik in my arms val..ek hou van sports..wil lag spring..dans in die reen..wil haar optel en in die ronte swaai..wil silly goed aanvang..mal wees..rustig wees saamwees..en mekaar styf vashou..een wees in als...

Wat Sy Vriende S

GALAXY het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

GALAXY moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.