Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 24 Mei 2018

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drink Gewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika; AustraliŽ; Nieu-Seeland
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
145cm (4' 9.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Frans; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nog steeds aan die werk, en geniet dit baie, selfonderhoudend. Baie lief vir fliek, dans graag indien daar geleentheid is, Baie lief vir rugby kyk, skaak, karate rondrits. Natuurlik net soos enige vrou hou van "window shopping" maar koop selde. Erken ek is mollig en hou daarvan, hou van kosmaak en bak, ligte bruin/blond kort hare met ligte strepe, groen oe. 'n ma met drie seuns moet haar grond kan staan - ek is getrou, hardwerkend, baie eerlik en baie spontaan. Ja, die jare gee my weg ek is 'n Rock and Roll girl en ook lief vir Country musiek.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid is belangrik, moet ook opreg en spontaan wees, verkieslik van jongmense hou, lekker gesels en moet deel in al die pret van die lewe, lekker eet en kuier om die braaivleisvure, nie bang wees vir die kombuis nie al sit jy net en gesels, moet hou van aksie sport en fliek, hou van rondry en die wereld bekyk, en ander kere net lekker tuis kuier en gesels. Familie bande aan altwee kante moet gerespekteer word. Oudword is nie vir sussies nie so goeie vriendsakp en maats wees in 'n verhouding is baie belangrik.

Wat Haar Vriende SÍ

Patsy007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Backgammon; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krygskunde; Perdry; Rolbal; Skaak; Skermkuns; Skietsport; Snoeker; Stap; Stoei; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Yshokkie
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie