Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Ram
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nie-amptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
37 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n normale mens, met normale behoeftes..so gemaak en so laat staan..ken hartseer, so bietjie van geluk. Gee nie voor wat ek nie is nie!! Ek is net EK en aanvaar my soos ek is en moet my nie verander nie..ek wil jou ook nie verander nie! Daar waar ek woon, is een van die nasionale parke reg langs my. Niks is so verkwikkend soos die gebrul van n leeu of n olifant wat trompetter, net om die nuwe dag te begroet nie. Al die mooi en die elendes van die natuur, beleef ek daagliks, selfs by my werk. Kom ons kyk wat gebeur- maak nie saak of die skaal 100% reg is nie- almal van ons wyk tog af en is dit net n riglyn wat ons gebruik na wat ons soek. Niemand is perfek nie, en ek is ook nie..tog soek ons na die perfekte maat.
AL WAT EK VRA, EK WIL NIE HÍ DAT JY SOOS MY OUMA GROOTJIE MOET LYK NIE, OOK NIE N "IN N GAT WEG GEKRUIP" TIPE WEES NIE, TOG VROULIK IS. MOET DARM 3URE VOOR N SPIEŽL SIT OM N BROOD TE GAAN KOOP NIE.!!! ,

FUNNY BUT TRUE:- Those who we are interrested/like, we can't get them, and those that like/have some interrest in us, we don't want them! Sorry my se ingels is not so nice as i do not speak da tale so delisiously!!

WAT EK ONDER PROFIELE RAAK GELEES HET, WIL EK GRAAG DEEL MAAK VAN MYNE nl :-
Byna elke vrou se profiel wys, sy soek net na geleerdheid, mag en rykdom in die man. So, welstand, aansien, en mag is al wat jy wil he, in plaas van dit wat almal soek nl, WARE LIEFDE -as daar so iets is- en ek stel nie belang in wat jy het nie, ook nie in jou salaris, opvoeding ens. nie, maar eerder in die mens wat jy is en ek gelukkig kan maak met liefde en bederfies. Om kras te wees, net n prostetuut -en sommige vroue wat ek al ontmoet het- verlaag haarself so dat sy haar liggaam verkoop vir n dak oor die kop, geld, mag en aansien! ......en dan se hulle dit is liefde?? HA HA HA .....As jy so is, HOU VERBY, KYK NOORD EN DINGES VOORT!!!!

KOM ONS HOU DIE LYS KORT ASSEBLIEF!!! EN MORS NIE MEKAAR SE TYD NIE.

Sy Ideale Pasmaat

Ek kan jou nie voorskryf wat jy of hoe jy is, of moet wees nie! As jy my kan aanvaar soos ek is, sal ek jou ook aanvaar...
Moet darm nie stadsgebonde wees nie, maar ook nie omgee om in die natuur te wees nie, al is dit met min geriewe.
Wees jy net jouself, en aanvaar jouself.............

Wat Sy Vriende SÍ

StoutsteSeun1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Simpel
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Bruin
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
Geskiedkundig
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Krygskunde; Lyn- / Rolskaats; Oriëntering; Perdry; Rotsklim; Seil; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties