Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wil 'n man in murg en been beter leer ken wat 'n opregte boer is. 'n Man wat vir homself kan dink en ja, kan maar so bietjie vir my ook dink. Ek hou van buite werk, even trekker bestuur, hou van alle plaas uitdagings, nie 'n liggie mens nie, wanneer ons alleen is moet ons lekker kan lag, braai, en sommer alles kan saam doen, ek is 'n baie liefdevolle mens en hou van kontak. Tarentale, poue en die hele plaaslewe moet my in die oggend kan wakker maak, natuurlik die man ook !! Ek kan lekker kosmaak so jy sal nie doodgaan van 'n honger magie nie, hou van onthaal wanneer nodig maar moet my asb nie sien as 'n voorskoot vroutjie wat heeldag koekies bak nie. ek hou van 'n man wat sy man kan staan. Ek kyk na myself so jy sal nie skaam wees om my na 'n kooperasie toe te neem nie, ha ha. Nog iets ?

Haar Ideale Pasmaat

Moet liefdevol, gelukkig en hardwerkend wees en ook tyd kan maak en hÍ vir ons. 'n Vrou kan waardeer in alle opsigte. Netjies op homself wees. Romantiese tye 'n pluspunt ('n blommetjie uit die veld sal doen met 'n soen) Hou van die plaaslewe en nie die liggies nie, help my eerder artappels skil. Sarkasme kan maar verby hou. Bereid wees dat ons dinge kan saamdoen. Oopkop wees vir besigheid, en

Vir al die boere daar buite wat alleen is en hard werk en 'n maaitjie soek wens ek vir jou 'n bril om die skaterlag in elke dag raak te sien, dat jy met passie sal lewe en onvoorwaardelik lief sal he, dat jy vroegoggend met vergete drome op 'n twee-spoor-pad na nuwe horisonne sal reis, dat die goue draad van Sy genade jou lewe ewig sal deurvleg!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Geel
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Volk
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Dans; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Perdry; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Stap; Swem; Uiterste sportsoorte; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Dis so-so
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Ander
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Mag
Afsitters:
Flankering; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig